Leadenhall Market
Leadenhall Market is 'n historiese oordakte markplein in Londen wat nog tot in die 1960's as groothandelsmark vir onder meer vleis en seekos gedien het. Toe die bekende argitektuurkritikus Ian Nairn (1930–1983) in 1966 'n besoek aan die mark gebring het, het hy dit nog as "a riot of fish and fowl" beskryf.
Read article






